John Carradine

John Carradine
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Richmond Reed Carradine
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5, insluitende David, Keith, en Robert Carradine
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1930–1988
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Carradine (5 Februarie 1906 – 27 November 1988) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Stagecoach (1939), The Grapes of Wrath (1940), The Ten Commandments (1956), en The Secret of NIMH (1982).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search